Maatskaplike dienste word deur die Leierskap hanteer. Die doel is om op verskeie maniere, binne en buite ons gemeente, mense wat materieël gebrek ly, vir kort tye te ondersteun.

DOEL:

Liefde van Jesus en Sy Evangelie te versprei

jesus in aksie

Ons gemeente skenk nie-bederfbare voedsel wat in boksies verpak word en aan minder bevoorregtes in verskeie gemeenskappe uitgedeel word.

Sodoende word die liefde van Jesus en Sy Evangelie op 'n tasbare manier versprei.

jesus
jesus
jesus
jesus
Wil jy betrokke raak?

Kontak Ons

lewendewoordparow@gmail.com