"Wheels For God’s Word"

Webblad: www.wheelsforgod.org.za
Navrae:
Pastoor Raymond Lombard -
Cell: 083 658 5474
Adri Theron - 021 939 1898 of
Epos: wheelsforgod@gmail.com

Mediasentrum

Die gemeente se mediasentrum is Dinsdagaande voor en na Bybelskool oop, asook Sondae voor en na die oggend- en aanddienste.
Bestellings van preke kan in die mediasentrum gedoen word.

Eredienstye


Sondagoggend Erediens : 09:30

Jeugkerk / Sondagskool : 09:30

Sondagaand Feesdiens : 18:30
"Ken Mekaar" na afloop van die diens.

24 Oktober 2017 @ 19:00


Bybelskool

God se Openbaringsplan - "Die Almagtige God"

22 Oktober 2017 @ 18:30


"ANDERKANT DIE DOOD"

Pastoor Raymond begin 22 Oktober 2017 vir die opvolgende 4 weke om 18:30 'n reeks boodskappe oor: "Anderkant die dood..."
Nooi asb. familie en vriende saam na hierdie dienste. Dit beloof om 'n baie insiggewende reeks boodskappe te wees.

29 Oktober 2017 @ 18:30


PASTOORS WAARDERINGSDAG

Die kerkraad en damesraad nooi die gemeente om die jaarlikse geleentheid saam te geniet met ons pastoorspare na afloop van die aanddiens.

12 November 2017 @ 09:30


NUWE LIDMAAT VOORSTELLING

Neem asb. kennis dat die nuwe lidmaat voorstelling sal plaasvind D.V. op Sondagmôre 12 November 2017 om 09:30.
Belangstellendes kan gerus vir Pastoor Kenny Slater kontak by tel
081 270 0747 of 021 939 1898 of sien aansoekvorms in ingangsportaal.

Nuwe Lidmaatklas : 30 Oktober 2017 @ 19:00
Bevestig asb. jou bywoning met die kerkkantoor of met Pastoor Kenny.


Weekliks

SONDAG

09:30 Erediens
09:30 Sondagskool
18:00 Intersessie
18:30 Feesdiens

Ken Mekaar: Ons nooi u hartlik uit om Sondagaande na afloop van die diens in die sysaal saam met ons tee en koffie te kom geniet, sodat ons mekaar beter kan leer ken.

DINSDAG

10:00 Dames-intersessie
19:00 Bybelskool

WOENSDAG

19:00 Sorggroepe

DONDERDAG

19:30 Orkes Oefening

VRYDAG

19:30 Jeugbediening
19:30 tot 20:00 Tygerberg 104fm:
Fokus op die Woord met Pastoor Raymond.

Lees meer... Bedieninge


Kliek op vlaggiekieslys vir meer inligting

Ons Lof en Aanbidding Span is op soek na nuwe talent, en veral jong talent. As dit jou passie is om die Here met musiek en sang te dien. Skakel asb. vir Adri Theron om uit te vind hoe jy betrokke kan raak: 021 939 1898, of 082 924 3657 (Jy kan ook sms of whatsapp en ek skakel jou terug.

Lees meer

Ons beskik oor ʼn pragtige Bybel gefundeerde Sondagskool kurrikulum vir jou kind. Sondagskool klasse word aangebied dieselfde tyd as die oggend erediens.
Vir enige navrae kontak gerus Charmaine Slater by 082 562 4956..

Kleuterskool en Voorskool
Die kleuterskool en voorskool vir kinders (1 -6 jarige) ouderdom. Die klas is geleë in die saal.

Kinderkerk
Graad 1 – 3 Moet asb. direk na die kinderkerk buite die kerkgebou, gaan.
Graad 4 - 7 Moet asb. direk na die lofprysing en aanbidding na die klaskamers in die saal gaan.

Lees meer