Dames

Amanda is in beheer van alle verbeterings en veranderings wat aan die Kerk-kompleks aangebring word, so wel as alle instandhouding. Die dames is verantwoordelik om almal tuis te laat voel by die Christus-familie.

  1. Tee, koffie en verversings word Sondagaande bedien.
  2. Die I-Toonbank is daar om besoekers te help met navrae.
  3. Daar is 'n self-help toonbank op die "Deck" met tee en koffie. Dit is ten alle tye beskikbaar.
  4. Ons voorsien alle benodighede vir die kerk en die kantore wat daagliks in die kerk operasioneel is.
  5. Reël kerkfunksies soos dit benodig word.

Dames Intersessors

Die intersessors kom een keer 'n maand bymekaar om vir die gemeente en hulle families, die leierskap en vir alle aspekte van ons kerklewe te bid. Dit vind plaas om 08:00 op 'n Saterdagoggend (gewoonlik die eerste Saterdag van die maand).

Ons het 'n dinamiese groep vroue wat saam staan en mense opdra aan die Here. Kom "kuier saam", bid en geniet 'n koppie koffie en iets om te eet.

dames
dames
dames
dames
Wil jy betrokke raak?

Kontak Ons

lewendewoordparow@gmail.com