Kliek op vlaggiekieslys vir meer inligting

Ons lofprysingsgroep lei die gemeente tydens Sondagdienste en spesiale geleenthede in lofprysing en aanbidding.

Lees meer

Pastoor Raymond Lombard doseer gedurende 2017 die volgende onderwerp en vakgebied:

DIE GEESTESWÊRELD

Lees meer

Wheels for God's Word & Word on Wheels

Hierdie sendingprojek is in die hart van Pastoor Raymond Lombard gebore op 5 September 1995.

Lees meer

Die vrouediens lewer ‘n belangrike bydrae tot versorging van die gemeentelede.

Lees meer

Ons intersessors is ’n spesiale groep vroue wat weekliks bybemaak kom om te bid oor spesifieke gebedsversoeke.

Lees meer

Ons Seniors is vir ons ‘n kosbare deel van ons gemeente.

Lees meer

Ons kinders is nie net ons toekoms nie, hulle is ook ons eerste verantwoordelikheid om hulle volgens die Woord van die Here groot te maak.

Lees meer

Ons jongmense kom Vrydagaande bymekaar om interaktiewe tyd saam te bestee.

Lees meer

Ons evangelisasiespan wat weekliks bymekaarkom vir opleiding.

Lees meer

Verskeie omgee-groepe (Selgroepe) bestaan in die gemeente, elk met sy eie leier.

Lees meer

‘n Span vrouens in die gemeente berei elke tweede Dinsdag toebroodjies voor om uit te deel aan pasiënte by Karl Bremer Hospitaal.

Lees meer

Hierdie projek het ten doel om die liefde van Jesus en sy Evangelie te versprei deur die voorsiening van vooraf verpakte kospakkies.

Lees meer

Volgens Matt 25:36 bedien ons gemeente ook die wat in die gevangenis is.

Lees meer

Eredienstye

  • Sondagoggend Erediens : 09h30
  • Jeugkerk / Sondagskool : 09h30
  • Sondagaand Feesdiens : 18h30

'n Moederskamer is beskikbaar.


Kontak Ons

  • Straatadres:
    Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow
  • Tel: 021 939 1898 – kantoor
  • Faks: 021 939 0092
  • Epos: lewendewoordparow@gmail.com
  • Kerkkantoorure :
    Maandag tot Vrydag, 08h30 tot 15h30