Pastoor Raymond
Presiderende Pastoor

 

Klasaanbieding:
Elke Dinsdagaand
19:00 – 20:30.

Registrasiefooi
vir 2018 beloop R150.

Lesingsmateriaal
is opsioneel en weekliks beskikbaar teen R20 per lesing.

TEMA:Die Koninkryksleer van die Bybel

Bybelskool Begin: 23 Januarie 2018 @ 19:00 – 20:30.


Die studies aangebied is teologies, prakties en Skrifgefundeer.
Dit sal jou geestelike lewe verryk en jou Skrifkennis verdiep.

“Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ‘n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny”. (2 Tim 2:15).


Eredienstye

  • Sondagoggend Erediens : 09h30
  • Jeugkerk / Sondagskool : 09h30
  • Sondagaand Feesdiens : 18h30

'n Moederskamer is beskikbaar.


Kontak Ons

  • Straatadres:
    Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow
  • Tel: 021 939 1898 – kantoor
  • Faks: 021 939 0092
  • Epos: lewendewoordparow@gmail.com
  • Kerkkantoorure :
    Maandag tot Vrydag, 08h30 tot 15h30