Pastoor Raymond Lombard bied elke Vrydagaand vanaf 19:30 tot 20:00, die Program “Fokus op die Woord" aan op Tygerberg 104 Fm. Opnames van hierdie programme is by Tygerberg 104Fm beskikbaar.

Dit is ook in reekse verpak in ‘n DVD kassie, en in MP3-formaat beskikbaar.
Skakel Lewende Woord - Volle Evangelie Kerk, Parow: 021 939 1898

 

 

Kliek hier om na die opnames te luister.

Eredienstye

  • Sondagoggend Erediens : 09h30
  • Jeugkerk / Sondagskool : 09h30
  • Sondagaand Feesdiens : 18h30

'n Moederskamer is beskikbaar.


Kontak Ons

  • Straatadres:
    Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow
  • Tel: 021 939 1898 – kantoor
  • Faks: 021 939 0092
  • Epos: lewendewoordparow@gmail.com
  • Kerkkantoorure :
    Maandag tot Vrydag, 08h30 tot 15h30