Die Media Sentrum is geleë in die portaal van die Kerkgebou. Verskeie boeke en artikels geskryf deur Dr Raymond Lombard is hier te koop. Alle materiaal wat landwyd versend word, word verpak en deur koeriers daagliks afgehaal.