1. Kantoorure : Maandag tot Vrydag 08h30 - 15h30
  2. Onder Covid-19 Vlak 3 word kerke toegelaat om eredienste te hou. Alle regulasies en protokols volgens Wetgewing word streng in die Kerkkompleks toegepas. Indien jy belangstel om 'n diens by te woon, is dit baie belangrik om die Kerkkantoor te skakel.
    Slegs 50 persone word per diens toegelaat.
  3. Bybelskoool:
    Dinsdagaand : 18h00
    Die Geesteswêreld
  4. Die tye vir die dienste is as volg:
    Oggend : 09h30
    Aand : 18h00
  5. Die Kerk se selnommer is 066 509 9829. Maak asb seker dat jy dit op jou selfoon stoor om Whatsapp boodskappe te ontvang.
  6. Vir siektes, hospitaal- en enige noodgevalle, kontak pastoor Kenny Slater - 081 270 0747 / kns211261@gmail.com
  7. Preke en Bybelskool op CD (Audio)
    Die preke en die Bybelskool word steeds as audio ook opgeneem en sal op CD's ook beskikbaar wees.
    Kontak Adri by 082 924 3657 vir navrae.

 

weekblad
Dinsdagaand 18 Augustus : 19h00
Die Gevalle Geesteswêreld

Demone - bose en onrein geeste

KLIEK HIER VIR "STREAMING"

 


 

weekblad
Woensdagaand 19 Augustus : 19h00
Wat sê die Bybel

Die Geluksalige Paradys

KLIEK HIER VIR "STREAMING"

 


 

weekblad
22 - 23 Augustus 2020

In die plek van ons normale Bibliathon nooi ons jou om deel te neem aan die
Virtual Run & Walk for Hope.

Afstande is 5, 10, 21, en 42 km. Dit val saam met die 200 jaar herdenking van die Bybelgenootskap. Die mikpunt is om 2 miljoen Bybels te versprei.

Inskrywings is R100 vir 5km en R150 vir ander afstande.
Die doel is fondsinsameling terwyl fisiese deelname opsioneel is.

Skryf asb in voor of op 21 Aug.
In die Religious Denomination blokkie tik asb VEK Parow.

Kliek hier vir meer inligting

 


 

 

 

Kerkkantoor

Kantoorure:
Maandag tot Vrydag
08h30 - 15h30

Tel: 021 939 1898 – kantoor

Epos: lewendewoordparow@gmail.com

DIENSTYE

Virtuele Kerk: [Kliek hier]
Sondagoggend - 09h30
Sondagaand - 18:30

Dienste in Kerk:
Sondagoggend - 09h30
Sondagaand - 18:00

Bank Besonderhede

Direkte inbetalings:
Volle Evangelie Kerk Parow
ABSA Bank, Parow
Rekening No. 390 940 688
Kode: 632 005

Sending Bank Besonderhede

Direkte inbetalings:
Wheels for Gods' Word & Firewall
ABSA Bank, Parow
Rekening No. 409 708 9261
Kode: 632 005