"Study and be eager and do your utmost to present yourself to God approved (tested by trial), a workman who has no cause to be ashamed, correctly analyzing and accurately dividing (rightly handling and skilfully teaching) the Word of Truth".
Die jongste byvoeging tot die bedieningsorde van die gemeente is die Church of God International Bible College (COGIBC). Hierdie Christus-gesentreerde Instituut het ten doel om uitnemende akademiese opleiding in Teologie te verskaf, en om waarde toe te voeg tot kerkleiers (predikante) se bedieningsveld.
Die Church of God International Bible College het ‘n ooreenkoms met die European Theological Seminary (ETS) in Duitsland, met erkenning van die Church of God World Missions Africa Council.
Die kurrikulum (drie en ‘n half jaar) is saamgestel met die pastoor se bedieningsbehoeftes in gedagte. Die kursus is teen bekostigbare studiefooie beskikbaar.
COGIBC is vir almal wat graag hulle Woord-kennis wil ontwikkel, en vir geestelike verryking.
Kliek hier vir meer inligting:
www.cogibc.com