Pastoor Raymond
Presiderende Pastoor

 

Meer inligting...
Om meer uit te vind oor hierdie projek, besoek gerus die webwerf www.wheelsforgod.org.za
of skakel Pastoor Lombard op
083 658 5474 of
Adri Theron by die Kerkkantoor
021 939 1898.

Hierdie sendingprojek is in die hart van Pastoor Raymond Lombard gebore op 5 September 1995.

Pastore in Afrika word opgelei in Evangelisasie, en toegerus met fietse en die Hartkaart van die mens-materiaal om die werk van die Here te doen. Daar word in meer as 28 lande op die kontinent van Afrika gewerk.

Sending Bank Besonderhede

  • Direkte inbetalings:
    Wheels For God’s Word
    Absa Bank Parow
    Rekening No. 390 171 331
    Kode: 632 005

 

Eredienstye

  • Sondagoggend Erediens : 09h30
  • Jeugkerk / Sondagskool : 09h30
  • Sondagaand Feesdiens : 18h30

'n Moederskamer is beskikbaar.


Kontak Ons : Sending Inligting


Sending Bank Besonderhede

  • Direkte inbetalings:
    Wheels For God’s Word
    Absa Bank Parow
    Rekening No. 390 171 331
    Kode: 632 005