Amanda Lombard

 

Kontak Ons:

Kontak Amanda Lombard of Marrianne Coetzee by 021 939 1898.

Die vrouediens lewer ‘n belangrike bydrae tot versorging van die gemeentelede. Verversings word Sondagaande na die aanddiens verskaf, asook tydens ander spesiale geleenthede. So word gemeenskap onder gemeentelede bevorder.

Intersessors

Ons intersessors is ’n spesiale groep vroue wat elke Dinsdagoggend om 10:00 bid vir gemeentelede, sake van die gemeente, asook gebedsversoeke wat mense in die gemeenskap raak.

Eredienstye

  • Sondagoggend Erediens : 09h30
  • Jeugkerk / Sondagskool : 09h30
  • Sondagaand Feesdiens : 18h30

'n Moederskamer is beskikbaar.


Kontak Ons

  • Straatadres:
    Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow
  • Tel: 021 939 1898 – kantoor
  • Faks: 021 939 0092
  • Epos: lewendewoordparow@gmail.com
  • Kerkkantoorure :
    Maandag tot Vrydag, 08h30 tot 15h30