John Jansen

In Matt 25:36 sê Jesus: Ek was naak, en julle het My geklee; Ek was siek, en julle het My besoek; in die gevangenis was ek, en julle het na My gekom. Volgens hierdie woord bedien ons gemeente ook in die gevangenis.

John is ons verteenwoordiger en nooi ook ander mense om saam met hom betrokke te wees by die bediening.

Navrae kan gerig word aan die kerkkantoor. Skakel 021 939 1898.

Eredienstye

  • Sondagoggend Erediens : 09h30
  • Jeugkerk / Sondagskool : 09h30
  • Sondagaand Feesdiens : 18h30

'n Moederskamer is beskikbaar.


Kontak Ons

  • Straatadres:
    Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow
  • Tel: 021 939 1898 – kantoor
  • Faks: 021 939 0092
  • Epos: lewendewoordparow@gmail.com
  • Kerkkantoorure :
    Maandag tot Vrydag, 08h30 tot 15h30