Kliek op vlaggiekieslys vir meer inligting

Ons Visie

Die opbou en instandhouding van die gemeente vir die hele gesin.

Die Missie van die Gemeente is:

"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleindiging van die wêreld" (Matt 28:19-20).

Die boustene van ons Missie is:

  • Gemeenskap (Handelinge 2:34-45)

  • Dissipelskap (Handelinge 2:42)

  • Bediening (Handelinge 2:46)

  • Aanbidding (Handelinge 2:47)

  • Evangelisasie/Sending (Handelinge 2:47)

Doelwitte

Die Lewende Woord - Volle Evangelie Kerk, Parow is daaraan toegewy om die Evangelie, die goeie nuus van Jesus Christus, in die krag van die Heilige Gees, deur die suiwer verkondiging van die Woord, aan alle mense bekend te stel.

Eredienstye

  • Sondagoggend Erediens : 09h30
  • Jeugkerk / Sondagskool : 09h30
  • Sondagaand Feesdiens : 18h30

'n Moederskamer is beskikbaar.


Kontak Ons

  • Straatadres:
    Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow
  • Tel: 021 939 1898 – kantoor
  • Faks: 021 939 0092
  • Epos: lewendewoordparow@gmail.com
  • Kerkkantoorure :
    Maandag tot Vrydag, 08h30 tot 15h30

Kontak Ons


Bankbesonderhede

  • Volle Evangelie Kerk van God Parow

  • ABSA Bank, Parow

  • Rekeningnommer : 390 940 688

Straatadres

  • Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow