Kontak Ons:

Indien jy by ‘n omgee-groep in jou area wil aansluit, skakel die kerkkantoor by
021 939 1898.

Verskeie omgee-groepe (Selgroepe) bestaan in die gemeente, elk met sy eie leier. Hierdie groepe het elkeen ‘n eie identiteit, maar met een doel en dit is om die Liggaam van Christus te versorg.

Hier kom mense weekliks of tweeweekliks bymekaar om vir mekaar om te gee en ook om uit te reik na ander soos wat die Here dit op hul harte plaas.

Eredienstye

  • Sondagoggend Erediens : 09h30
  • Jeugkerk / Sondagskool : 09h30
  • Sondagaand Feesdiens : 18h30

'n Moederskamer is beskikbaar.


Kontak Ons

  • Straatadres:
    Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow
  • Tel: 021 939 1898 – kantoor
  • Faks: 021 939 0092
  • Epos: lewendewoordparow@gmail.com
  • Kerkkantoorure :
    Maandag tot Vrydag, 08h30 tot 15h30