Pastoor Friedhelm Le Roux
Musiekdirekteur

 

Kontak Ons:

Indien jy glo dit is waar jy die Here kan dien met jou gawes, kontak die musiekkoördineerder, Adri Theron
021 939 1898.

Die lofprysingsgroep, onder leiding van die Musiekdirekteur, Friedhelm Le Roux, lei die gemeente tydens Sondagdienste en spesiale geleenthede in lofprysing en aanbidding.

Verskeie instrumente soos dromme, klavier, klawerbord, kitare, saam met sangers, word gebruik om die Here te loof en prys.

Eredienstye

  • Sondagoggend Erediens : 09h30
  • Jeugkerk / Sondagskool : 09h30
  • Sondagaand Feesdiens : 18h30

'n Moederskamer is beskikbaar.


Kontak Ons

  • Straatadres:
    Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow
  • Tel: 021 939 1898 – kantoor
  • Faks: 021 939 0092
  • Epos: lewendewoordparow@gmail.com
  • Kerkkantoorure :
    Maandag tot Vrydag, 08h30 tot 15h30