Jesus in Aksie


Adri Theron

 

Kontak Ons:

Skakel die Kerk kantoor vir navrae:
021 939 1898.

Hierdie projek het ten doel om die liefde van Jesus en sy Evangelie te versprei deur die voorsiening van vooraf verpakte kospakkies.

Ons gemeente is deel van die Jesus in Aksie projek wat in die Skiereiland bedryf word. Gemeente lede gee vrywilliglik een keer per jaar in Oktober, nie-bederfbare voedsel wat in boksies verpak word. Hierdie pakkies word aan minder bevoorregtes in die gemeenskap uitgedeel.

Eredienstye

  • Sondagoggend Erediens : 09h30
  • Jeugkerk / Sondagskool : 09h30
  • Sondagaand Feesdiens : 18h30

'n Moederskamer is beskikbaar.


Kontak Ons

  • Straatadres:
    Fairfield Noordstraat 127, De Tyger, Parow
  • Tel: 021 939 1898 – kantoor
  • Faks: 021 939 0092
  • Epos: lewendewoordparow@gmail.com
  • Kerkkantoorure :
    Maandag tot Vrydag, 08h30 tot 15h30